Hoe om die webblad te gebruik

Alle foto's is gemerk en alfabeties gerangskik volgens provinsie, stad / voorstad / dorp / distrik, gemeente en geloofverband / denominasie. Die navorser se taak word hierdeur vergemaklik.
Inligting by die foto's is soos dit in die FOTKI-album verskyn het.