Die Nasionale Raad sal bestaan uit die Nasionale Uitvoerende Komitee (verkose en gekoöpteerde lede) en alle takvoorsitters en ondervoorsitters, of hul genomineerde verteenwoordigers, as ex officio-lede, en al hierdie lede sal huidige en ten volle opbetaalde lede wees van die Genootskap
 NAAM
 POSISIE
 PORTEFEULJE
 KONTAK
  TAK
 1
 Hendrik Louw
 President
Epos
 Noord-Tranvaal
 2
 Johan Pottas
 Visie-President 
Epos
 Vrystaat
 3
 Ellen Harmse
 Tesourier
Epos
 Noord-Tranvaal
 4
 Glynis Steer
 Sekretaris
Epos
 Johannesburg (Tesourier)
 5
 Alta Griffiths
 Bykomende Lid
 Bemarking
Epos
 eGGSA (Voorsitster)
 6
 Wilhelm Bernhardt
 Bykomende Lid
Epos
 Noord-Transvaal (Voorsitter)
 
 7
 Petro Coreejes-Brink
 Aangestelde lid
 GGSA Nasionale Familia Redakteur
 Epos
 8
 Germaine Smith
 Aangestelde lid
 GGSA Nasionale Webmeester
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 Vaaldriekhoek (Voorsitter)