PROJEK Poskaart-versameling

project postcardProjekleier Daan Botes
Die projek is 'n inisiatief van die eGGSA -tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika.
Beskrywing:
'n Paar pragtige ou poskaarte is in hierdie album versamel. Ons hoop om hierdie versameling uit te brei - veral die Suid-Afrikaanse afdeling, en veral dié oor historiese geboue, historiese gebeure, kulturele herinneringe, ens.
Aflewerbare
Poskaart-versameling (digitale beelde)
Uitnodiging
Ons sal jou ondersteuning baie waardeer indien jy poskaarte kan bydra. Ons benodig slegs 'n geskandeerde kopie - nie die oorspronklike nie!
Kontak
Vir meer inligting, kontak asseblief die projekleier, Daan Botes via e-pos.
Aksies
  • Besigtig die Poskaart-fotoversameling.
  • Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.jou poskaart-foto’s om ingesluit te word in die albums (tot en met 10Mb, via e-pos). 
  • Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.inligting (via e-pos) om spesiale reëlings te tref (indien groter as 10Mb).