Besoek die GGSA Google Earth Inisiatief
Written by Cemetery Project Administrator.
Deur gratis en vrylik beskikbare sagteware te gebruik, kan u die ligging van die onderskeie GGSA begraafplase aanlyn besigtig.
Die projek word instand gehou op sy eie blad
Kliek op die GGSA ikoon en u sal die beskikbare data vir die betrokke begraafplaas kan sien. Dit dui ook aan of die begraafplaas inligting op DVD beskikbaar is, in die eGGSA foto biblioteek of op beide.
Vir verdere inligting kontakHierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.