North West Quarterly

FAMNEA VOLUME 9 EDITION 2

In this issue read about the capture of Winston Churchill during the Angl Boer War and the varoius candidates that claim credit for this feat. You will also find an article on 'Tannie Leen Jacobs" born Swanevelder Who celebrated her 98th birthday in February 2012. She is the author of "die Wel en Weë van die Swanevelders".

FAMNEA JAARGANG JUNIE 2018 15 UITGAWE 2

Sydney Robey Leibbrandt is op 25 Januarie 1913 in Potchefstroom gebore. Sy lewe en doen en late het opslae gemaak in Suid-Afrika voor en gedurende die 2de Wêreldoorlog. Mev. Stella E. Kilby (Thorpe Bay, Southern-on-Sea, Essex, London) ‘n transkripsie van haaroumagrootjie, Anne Sophia Palk se handgeskrewe dagboek aan die Potchefstroomse Museum geskenk. Anne het die grootste gedeelte van haar lewe in Potchefstroom gewoon. WAT HET VAN DIE KINDERS GEWORD In ‘n Famnea JG 12 No 2 (Sept. 1915) verskyn ‘n bydrae wat gebeure tydens ABO II beskryf waartydens Lukas Johannes Van der Merwe se eggenoot Maria Elizabeth van der Merwe op die plaas Steenbokfontein naby Swartruggens deur die Britse soldate in haar woonhuis doodgeskiet is.

FAMNEA JUNIE 2017 JAARGANG 14 UITGAWE 2

Lees in hierdie uitgawe van FamneaDIE SAGE VAN DIE FOSTER-BENDEWilliam Robert Clem Foster is in 1886 in Oos-Griekwaland gebore. Sy vader was afkomstig vanuit Ierland en sy moeder vanaf Grahamstad. William was een van ses kinders waaronder drie seuns en drie dogters. HERINNERINGE AAN SPRINGFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP FAMNEA het hierdie ware verhaal van Joubert BOTHA ontvang. Dis 'n artikel wat sy neef, Frik VAN RHEEDE VAN OUDTSHOORN, aan hom gestuur het. TEELEPEL VERTEL 'N TRAGIESE VERHAAL In die Potchefstroomse Museum is daar 'n bruin kissie met ʼn silwer teeiepei waarvan die skepgedeelte geskeur en gebuig is. en meer.....

FAMNEA MEI 2016 JAARGANG 13 UITGAWE 1

DIE LAASTE BOEREKRYGSGEVANGENE Audrey Blignaut se soektog na die ‘verlore seun’ 10 EXPLORERS Men who helped to make South-Africa: Part 4 12 NUUSMAKERS VAN WELEER SA egpaar te voet om die wêreld in ses jaar 17 GENEALOGIE MENSE Elske van Rooyen - genealogie in haar bloed 18 GENEALOGIE MENSE Ontmoet ons nuwe president 20 SOSIAAL GGSA Algemene Jaarvergadering in Potchefstroom 21 AGTERBLAD Riglyne vir die bydrae van ’n publikasie

FAMNEA VOLUME 9 EDITION 3

Gloria Victis, we can appear in front of kings. A  history snippiet from the Anglo Boer War. Focus on families: The Yssels of Elandskuil, district Ventersdorp. Genealogist of the year 2012: Jan Visagie. Award for Exellence 2010: Rachel Mercia Nepgen. Backpage: Family hierarchy in Basuto Culture

FAMNEA JAARGANG 9 UITGAWE 4

Inhoudsopgawe.
1. Sewende Paul Kruger gedenklesing.
2. Who “Hansupped” Winston – Follow-up article.
3. Oorlogstorie -  CJ Scheepers – Strydom
4. Die Broers Opperman – Bouers van die Geref Kerk.
5. Dopper – Vanwaar
6. Susanna Maria Vs Susanna Maria Margaretha. – dieselfde name ly tot verwarring.
7. Publication of the Year – Penelope Ann Forrest
8. Toekenning vir Uitnemendheid – Me. ME Pretorius.
9. Sosiale blad.
10. Agterblad – Die Ruiter van Skimmelperdpan.

FAMNEA NOV 2015 JAARGANG 12 UITGAWE 3

1.THE DAY DE WET NARROWLY ESCAPE:
The clash with Christiaan De Wet at Doornkraal.
2.EXPLORERS:
Men who helped to make South-Africa: Part 3.
3.KONSENTRASIEKAMPHERINNERINGE:
Van Elsje Philipina Kruger (Geb.Venter)'
4.PLEKNAME VAN WELEER:
Die Republiek van Utrecht (Ou Republiek).
5.GENEALOGIE MENSE:
Elmien Wood - ‘n lewe gewy aan genealogie.
6.AGTERBLAD:
Anthem – Leonard Cohen.

Lees in hierdie uitgawe: 1960-01-24: Massacre Of Police At Cato Manor: A Subjective View; "Herinneringe Van Joch (Joggie); Van Der Walt . "Eenvoudige Liedjie" J.R.L. Van Bruggen Ouma Lenie VisserTrein Met Dinamiet Ontplof By LeeudoringstadMy Vriend Cornelis Johannes ("Poen") Coetzee Men Who Helped To Make South Africa. Fight For Free Courts In A Free Country Politics

FAMNEA MAART 2017 JAARGANG 14 UITGAWE 1

Lees in Hierdie Uitgawe KHOI-KHOI BANNELINGE IN AUSTRALIË "Die draad van Khoi-Khoi voorgeslagte loop deur baie mense se stamboom, hopelik sal DNS toetse klarigheid bring waar papierwerk ontbreek" - Die tragiese verhale van Mina Magerman en Hendrik Stuurman. MEN WHO HELPED TO SHAPE SOUTH AFRICA South African Farmers debt to the "Rooinek" PLEKNAME VAN WELEER: NOK/NOKLAND/NOORDOOS-KAAP "....land van yskoue suidoostewinde met wit ystepels in hul baard, land waar die spoke snags met dik woljasse rondtoop, land sonder jaargetye, reëntye ..." DIE GGSA SE ONONTBEERLIKE ROL Hoeveel mense stel belang in stamregísters? GGSA GENEALOOG VAN DIE JAAR-2014 Die storïes wat 'n stamboom vertel.

FAMNEA JAARGANG 12 UITGAWE 2

1. Sy is deur die Engelse doodgeskiet. (Die aangrypende briewe van Lucas .J. van der Merwe is geskryf tydens sy ballingskap in St Helena. In hierdie briewe vertel Van der Merwe hoe die Britse soldate sy vrou voor hulle kleuters doodgeskiet het, sy gevangeneming en die alles oorheersende verlange na sy kinders, sy ontberings in dié vreemde land, die haglike omstandighede waarin hy homself bevind en sy behoefte aan sjiellings en klere).
2. Explorers - Men who helped to make South-Africa: Part 2.
3. Danie Theron - The memorial at Gatsrand.
4. Woonplekke van weleer - Die Marico – ‘n blik op die ryke geskiedenis van die landstreek.
5. Genealogie 2004 - ’n jaar van ontdekking. Leonie Barnard deel haar ervarings as sekretaresse van GGSA.
6. Fatal Accident (with a bit of humour)- President Brand Cemetery – Bloemfontein.