Famnea Jaargang 12 Uitgawe 1

5416 Downloads

Famnea Jaargang 12 Uitgawe 1

Lees in hierdie Uitgawe: Heraldry-The Khoina in shining armour. Plekname van weleer-Riemland. Toekennings-Isak Bosman: Ontvanger van die Akademie van Wetenskap en Kuns se toekenning vir genealogie in 2008. Anglo Boereoorlog-ABO en konsentrasiekampherinneringe van Johan APJ Schutte en Margaretha Johanna Schutte. Explorers-First White Explorers of Transvaal and Natal: The English speaking contribution. Diamante-Wie kan sê 'Eureka'? Die ontdekker van die eerste diamant is nie 'n klinkklare kwessie nie