FAMNEA 2019 JAARGANG 16 UITGAWE 2

295 Downloads

FAMNEA 2019 JAARGANG 16 UITGAWE 2

A short brief of the articles in this Famnea: 

1. WAAR RUWE ROTSE & THE LEGEND OF AASVOELKOP

Daar is seker min persone wat in die jare 1950-1975 op skool was wat nie op een of ander stadium tydens hul skooljare met C.M. van den Heever se gedig Waar ruwe Rotse kennis gemaak het nie.

Is die gedig op ˜n ware gebeurtenis gebaseer en indien wel waar het dit plaasgevind  - lees en vind uit.

2. DIE TRAGEDIE VAN DIE WANDRAGBROERS:

Die datum 29 April 1961 is diep ingets in die gemeenskap van Smithfield, want daardie tragiese dag het ˜n 3 duim

mortierbom die lewens van Callie (11) en Flippie Wandrag (7) geis.

3. DIE PETER VAN PETERSBURG

Het iemand al van die dorpie Petersburg gehoor? Waarskynlik nie. Min mense wat op die R63 tussen Graaff-Reinet en

Pearston reis, draai links af en ry langs die Melkrivier tot by die padbordjie wat lees Noodhulp

4. ADVENTURES OF AN ESCAPED BOER PRISONER:

David Stephen du Plooy, a young Boer soldier, who served under Cronje, and then was a prisoner of war, arrived in New York as a stowaway on the steamship Trinidad from Bermuda yesterday.

5. ˜N DAPPER MAN:

Ek het julle nog nie vertel dat oom Nic van der Walt oorlede is nie. Op ˜n stil, sonnige middag in Julie is hy in die plaaslike kerkhof begrawe.