Capensis 4 -2014 Desember

340 Downloads

Capensis 4 -2014 Desember

CAPENSIS is ’n kwartaalblad/CAPENSIS is a quaterly journal.
Om in te teken (R90 p.j.) of ’n enkele uitgawe te bestel (R20): Paul le Roux, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
To subscribe (R90 p.a) or to orde a single issue (R20): Paul le Roux, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
Ander navrae: Sasa Malan, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Further enquiries: Sasa Malan, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Capensis van 1992 tot 2011 is op CD te kry @R100; bestel ook van Paul le Roux
Capensis from 1992 to 2011 is avalable on CD @R100; order from Paul le Roux

*******************************************************************

Capensis 4/2014 Desember

 

In this issue

Taking a look at our mother countries

At the October meeting we were privileged to listen to two most interesting talks respectively on German and Portuguese progenitors. Susan Ziehl's subject was the three groups of Germans "imported" by the Cape government during the 19th century to strengthen the farming community in the eastern part of the Colony. Her account starts on p. 4 while on p. 13 Peter Silbernagl concentrates on the lesser known Portuguese progenitors such as the  the d'Oliveiras and others.

Koorsang van 100 jaar gelede was ’n hoogtepunt

Toe die NG gemeente op Heidelberg, Kaap, in 1914 hul derde kerkgebou inwy, het die koor so mooi gesing dat die kerkraad vir elke lid ’n foto van die koor laat maak het. Gerhard Geldenhuys het geen steen onaangeraak gelaat nie en uitgevind wat elkeen van die koorlede se familieverband was. Hy vertel op p. 26 wat hy nou van hulle weet.

Die Rabies verlaat Groenkloof op hul vyfde reis

Toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek, het Ma Hester se gesin wyd verspreid geraak: die seuns en skoonseuns uiteindelik meestal as krygsgevangenes en ma en die twee jongste dogters in die konsentrasiekamp. Maar uit die ryk skat van hul volgehoue korrespondensie spreek vandag nog hul positiewe lewensuitkyk. Johan Krige, nasaat van een van die dogters, vertel op p. 41 meer van hierdie gesin in die tweede deel van sy familieverhaal.

File Name: Capensis 4 -2014 Desember.doc
File Size: 25 KB
File Type: application/msword
Hits: 621 Hits
Download: 340 times
Created Date: 08-07-2019
Last Updated Date: 07-19-2019