Capensis 2-2014 June

438 Downloads

Capensis 2-2014 June

CAPENSIS is ’n kwartaalblad/CAPENSIS is a quaterly journal.
Om in te teken (R90 p.j.) of ’n enkele uitgawe te bestel (R20): Paul le Roux,Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. To subscribe (R90 p.a) or to orde a single issue (R20): Paul le Roux, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Ander navrae: Sasa Malan, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Further enquiries: Sasa Malan, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Capensis van 1992 tot 2011 is op CD te kry @R100; bestel ook van Paul le Roux. Capensis from 1992 to 2011 is avalable on CD @R100; order from Paul le Roux

**********************************************************************

Capensis 2/2014 June

IN THIS ISSUE

Hats off to our mother countries
Commemorating its "birth" 50 years ago, the GSSA is high-lighting our mother-countries, meeting by meeting. In Capensis we are trying to mirror these occasions. First on the list so far, was the Netherlands: prof Leon Hattingh's talk is summarised on p.4. Sadly we could not obtain a copy of Prof Jeffrey Peires' lecture on Xhoza genealogy when he high-lighted South Africa in May; however Ockert Malan exhibited the matriarchal genealogies of a number of our Khoi "stammoeders" — see p.8.

Krap aan die inligting tot daar genealogie uitkom!
Dis die raad van Anton Verwey op p.15. Hy het só uitgevind hoe en waar sy stamvader waarskynlik dood is.

Destydse mense met passie en styl
Marlene Goosen ontgin die voorraad inligting en foto's in die De Villierskamer van die Drakensteinse Heemkring en vertel op p.20 van die lief en heelwat leed van ’n prominente Paarlse gesin gedurende die laat 19de eeu.

Die briljante suster van Eerste Minister Malan
Marianna de Jager is ’n kleinkind van hierdie steunpilaar van die sendingveld. Op p.40 illustreer sy hoe Ouma Cinie haar merk ook buite die familie gemaak het.

Wat sê jy daar?
Op p.12 is daar kommentaar op vorige artikels.

File Name: Capensis 2-2014 June.docx
File Size: 10.24 KB
File Type: application/msword
Hits: 596 Hits
Download: 438 times
Created Date: 08-07-2019
Last Updated Date: 07-19-2019