fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WOLMARANS-Surnames-Vanne »

WOLMARANS-Wollie-1952-2002-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 20 Jul 2021_228 Wollie WOLMARANS b.1952-11-13 d.2002-01-10. Alta Nortje - Aag, liewe ou Wollie! Ons grootste vriende gewees. Rulene Stephens - Tannie Alta Nortje, hy was baie lief vir julle. Corne De Swardt - Mnr Wolmarans was my 1ste hoof toe ek by Laerskool Melkrivier begin skoolhou het in 1990. Belinda Boshoff - Corne De Swardt Juffrou Corne!!! My beste este Juffrou!!! Dit is nou so lekker!

  • 1 images