fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WINKLER-Surnames-Vanne »

WINKLER-Edward-Nn-Eddie-Joseph-1983-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Johanna Winkler Troskie 13 Jul 2021_902 Edward Nn Eddie Joseph WINKLER b.21/01/1983 d.25/12/2020. Elsabe Winkler - Ai Mis jou elke dag boetie Kersdag Sal nooit weer di sele wees nie. Sal altyd ons kersie skyn vir jou op kersdag. Wikus Geyer - Elsabe Winkler hi, as ek mag vra wat het met jou boetie gebeur..... Ons was saam op skool in Ellisras.... Johanna Winkler Troskie/Wikus Geyer - hart aanval. Wikus Geyer - Ai, jammer om te hoor. Johanna Winkler Troskie/Wikus Geyer - baie dankie. Carina Jacobsz Geyer - Nooit!!. Hendrik Pottie Potgieter - Wat was sy name gewees ..

  • 1 images