fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VISSER-Surnames-Vanne »

VISSER-Bretton-1975-2000-Konst-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hermien Annerien Delport 14 Jul 2021_123 Bretton VISSER b.1975 d.2000. Hydi Visser Rouwen - Wat kan ek sê? Woorde is daar nie. My boetie se liggaam rus in die helde akker en sy siel is by Yhwe. Soms wonder ek waarvoor moes hy sy lewe gee vir 'n land wat so deurmekaar is? Ai Bretton, my liefste, liefste boetie

  • 2 images