fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » TOM-Surnames-Vanne »

TOM-Sindiswa-Patricia-1980-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 23 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Sindiswa Patricia TOM Gebore: 11 Junie 1980 Oorlede: 8 Julie 2021. Ons bede met die familie van Sindiswa in die hartseer tyd. Sy is van Jeffreysbaai en haar diens vind plaas Saterdag 24 Julie 2021 te Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede

  • 1 images