fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHOEMAN-Surnames-Vanne »

SCHOEMAN-Jan-1939-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hennie Vermaak 14 Jul 2021_709 Jan Schoeman b.16 Okt 1939 d.29 Sep 2020. Madelein van der Westhuizen - Vroegoggend mekaar gewoontlik raak geloop in PnP..en hy sou elkeen ‘n drukkie gee..eers stop en gesels..Liefste ou Oom Jan!. Rina Davies - Kan nog vir oom Jan ook onthou. Lezani Van Hirtum - Ag Oom Jan! Hy het altyd so lekker gekuier by die kantoor! Xx Chris en Lindi Cloete - Dierbare oom. Ronel Coetzee - Hy was vir my baie kosbaar!

  • 2 images