fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHOEMAN-Surnames-Vanne »

SCHOEMAN-Freddie-0000-2018-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_507 Freddie Schoeman b.0000 d.22 Sep 2018. Diep spore getrap in Lily Gouws Fleischmann - Ag nee nog so jonk sad. Marelize Olivier-Bosman - Hy het baie geduld gehad…tot op ‘n punt!. Was een van my gunsteling onnies al het ek bietjie gesukkel om alles in Biologie te onthou. Rus sag! Elize Pavier - Pragtige mens. Sophia Myburg - Ja onthou vr Freddie Hy was die orrellis by A.G.S kerk. Matty Neethling Coetzee - Ai Freddie. Ons verlang na jou. Nina Klopper - Goeie Biologie meneer

  • 1 images