fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROOYEN-VAN-Surnames-Vanne »

ROOYEN-VAN-Santa-1959-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 15 Nov 2018 Santa VAN ROOYEN Gebore 29.07.1959 Oorelede 10.11.2018 Dit is met groot hartseer dat ons van Santa afskeid moet neem. Ai Santa jy was 'n ligende op Jeffreysbaai. Ons innige meegevoel aan haar man Louis, haar kinders en familie. Santa, jy gaan verseker gemis word. Santa se troosdiens vind plaas Vrydag 16 November 2018 om 10:00 vanuit die NGK Da Gama, Jeffreysbaai. Rus nou sag en in vrede Santa

  • 1 images