fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROOYEN-VAN-Surnames-Vanne »

ROOYEN-VAN-Martie-1964-2019-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Elmarie Coetzee 18 Jul 2021_333 Martie VAN ROOYEN Gebore 23 Apr 1964 Oorlede 22 Feb 2019. Cornet Eloff - Ai mis haar baie het lekker saam haar gewerk by TPA kantoor. Hetta Lamprecht/Cornet Eloff - ek onthou julle so goed, my skoonma Annetjie Lamprecht het ook saam julle gewerk. Monique van Rooyen - Ag tannie Martie sal mens nooit kan vergeet nie maar tog is daar ook nie die regte woorde om die pragtige mens te beskryf nie. Syt my geleer brei en kruissteek saam tannie Cornet Eloff duurbare twee tannies. Die mooiste harte. Mis die goeie ou dae

  • 2 images