fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROOYEN-VAN-Surnames-Vanne »

ROOYEN-VAN-Mariana-Nn-Mariaan-1960-2021-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lizette Erasmus Van Rooyen_7 Okt 2021_18_My skoonma Mariaan VAN ROOYEN 1960-2021. Rus in vrede ma. Chrizelda Wieruszowski - Baie jammer om te hoor oor julle verlies. Sterkte vir julle. Ria Koegelenberg Botha - Dink aan julle. Xx. Ria Koegelenberg Botha - Sy was 'n pragtige mens xxx. Madelein van der Westhuizen - Jammer vir jul verlies! Baie sterkte aan die familie. Retha Alers - Sterkte Albert en familie. Rus in vrede Mariaan. Tina Grobler Venter - Ja ons het Annetjie. Sterkte aan die familie

  • 3 images