fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROOYEN-VAN-Surnames-Vanne »

ROOYEN-VAN-Carel-Godlieb-Hall-Nn-Kallie-1917-1997-M

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Nico Greyling 8 Oct 2021_81/_82/_83/_84 – My Oupa Kallie Van Rooyen 28/07/1917 - 10.05.1997 (Witbank RSA). Madalaine Van Rooyen - Oom Kallie was my pa se oudste broer. Nico Greyling/Madalaine Van Rooyen - Hoeveel broers en susters was hulle gewees? Madalaine Van Rooyen/Nico Greyling - Hul was 4 broers hy was die oudste. Nico Greyling/Madalaine Van Rooyen - Nooit geweet daar was ander broers nie. As jy die familie register opdateer wil ek graag ‘n copy he. Madalaine Van Rooyen/Nico Greyling - Sal stuur wat ek het. My pa was die jongste van hulle. Lenie Du Toit - My oupa. Nico Greyling/Lenie Du Toit - Ek en Oupa Kallie het nog julle ouma se graf in Middelburg Tvl besoek. Hy het vreeslik na haar verlang. Sy is in die ou begrafplaas begrawe en Kallie in die nuwe begrafplaas. Hy en my pa Kerneels is langs mekaar begrawe. Lenie Du Toit/Nico Greyling - Ek sal vir my ma vra en stuur. Nico Greyling/Madalaine Van Rooyen - My ma se moeder was Sarie Jacoba O’Neil XX getroud met oupa Kallie van Rooyen gedurende 1955. Madalaine Van Rooyen/Nico Greyling - Dankie nou weet ek. Lenie Du Toit - Skies Madelein sal my ma vra en dan foto neem en stuur. My ma hul het fotos van Kosie en my oupa. Waar hul jonk was sal die album vra en alles op fb sit. Madalaine Van Rooyen/Lenie Du Toit - Ek sal so bly wees Lenie. Ek wens ek kon my pa en oupa se begrafnis briewe kry. Ek wil graag fotos bysit in die stamboom. Lenie Du Toit/Madalaine Van Rooyen - Kan tannie asb nr vir my stuur wil fotos what’s up. Madalaine Van Rooyen/Lenie Du Toit 0XX-3XX-9XXX. Lenie Du Toit/Madalaine Van Rooyen - Het dit opgesit Kan tannie kyk of dit op is asb. Lenie Du Toit - Wil jy weer my pa se begrafnis brief ook he. Nico Greyling/Lenie Du Toit Ja asseblief. Dankie

  • 4 images