fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROOYEN-VAN-Surnames-Vanne »

ROOYEN-VAN-Boeta-1924-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Gerna Coetzee 18 Jul 2021_337 Boeta VAN ROOYEN Geb. 24/6/1924 Oorl. 9/6/2017. Reon van Tonder - Hier was nou n skerp oom...Hy kon n ding so skerp in woord stel dat baie nie eers sy fyn humor agter gekom het nie. Tokkie Ras - Hy was n dierbare mens. Hoornbosch sal nooit weer dieselfde wees nie. Mariaan Scheepers - Ons was bevoorreg om groot te word met Ouboeta in ons lewens. Skerp sin vir humor. Die mooiste kinderstories vertel. Nooit kwaad geword. Geduld was sy middel naam. Ouboeta ek mis jou so baie maar gun jou die rus. Dankie vir mooi herinneringe

  • 1 images