fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » RENSBURG-JANSE-VAN-Surnames-Vanne »

RENSBURG-JANSE-VAN-Ethan-Otto-1962-2023-M

Volgens info ontvang vanaf Hermien DU PLESSIS op 16 Okt 2023 per WhatsApp:

My niggie se man. Was in motorfietsongeluk die 14 de Sept. En is die 27 de Sept oorlede op die teaterbed. Hy sou volgende jaar Mrt 2024 afgetree het. Ou het uit die baan wat jy net reguit mag ry voor hom ingedraai en hom getref. lmhy was ook in ‘n baan wat net mag reguit ry.

  • 7 images