fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » RAATHS-Surnames-Vanne »

RAATHS-J-C-Nn-Johan-1977-2012-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Judith Faul Raaths 14 Jul 2021_969/_970 JC Nn Johan RAATHS b.1977/10/13 d.2012/01/12. Marius Cornelius Willemse - Ai my maat Johan. Altyd mens laat lag, goeie mens. Groot talente met sy kuns gehad im te teken, verf ens.. Kan nog terug dink aan Ellisras en die skool tye, ens... Bring terug soveel goeie herinneringe... Marelize Olivier-Bosman/Marius Cornelius Willemse - Ek het hom ‘n paar keer na skool, in Pretoria raak geloop. Selfde mens, net met meer muscles!! Annatjie van Vuuren - Ja my seun was ‘n pragtige spontane saggeaard liefde volle MENSIE gewees. MIS hom Baie. ‘n Dierbare kind gewees. Groete SY ma Annatjie Raaths (DuToit). Marelize Olivier-Bosman/Annatjie van Vuuren - ai Tannie, dis versriklik hartseer en dink so baie aan hom. Drukkies daar vir Tannie xxx

  • 2 images