fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRINSLOO-Surnames-Vanne »

PRINSLOO-Koos-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Mariska Myburgh 14 Jul 2021_772/_773 Koos Prinsloo b.0000 d.0000. Oud-hoof van Laerskool Ellisras asook oud-burgemeester. Louis Loots - Ek het 3 jaar by sy skool geproef as onderwyser. Hy was ‘n skitterende hoof en ‘n mense mens. Saluut oom Koos. Danie Slabbert - Oom Koos het nog vir my vrou, Babette, die permanente pos by Laerskool Ellisras gegee wat sy tot vandag nog het. Goeie man gewees. Elbé Prinsloo Bezuidenhout - Hy was voorwaar 'n merkwaardige man

  • 2 images