fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRINSLOO-Surnames-Vanne »

PRINSLOO-Johan-Nn-Adoons-0000-1990-M

  • June Plekenpol Van Wyk 15 Jul 2021_575/_576 Johan Nn Adoons PRINSLOO b.0000 d.16-06-1990---Marlene PRINSLOO b.0000 d.16-06-1990---Lerinda PRINSLOO b.0000 d.16-06-1990---Johan PRINSLOO b.0000 d.16-06-1990. Prinsloo gesin. Was 'n vreeslike hartseer dag
  • Elsofé Stephens 27 Jul 2021_635 Johan PRINSLOO b.0000 d.1990---Marlien PRINSLOO b.0000 d.1990---Lerina PRINSLOO b.0000 d.1990---Johan PRINSLOO b.0000 d.1990. Johan en Marlien Prinsloo hul kinders Lerina 1jr 10mnde en baba Johan 10weke hele huis gesin in ongeluk oorlede. Hy was ‘n passer en draaier by Grootegeluk myn en sy vrou het by OK gewerk. Johan was 30jr oud en sy was 19jr. Hul was oppad na sy ouers op Afguns. Benita Du Plooy - So hartseer ek onthou dit goed. Het haar geken. Sjoe die herinneringe. Wynand De Jonge - Ek onthou dit goed ons was vriende en ek kon nie glo toe ek die nuus ontvang het nie. Hy was nog vroëer daai dag by NTK goed kom kry wat hy moes saam vat. Ek het op daai staduim by NTK gewerk. toe net 'n ruk daarna die nuus ontvang dit was 'n groot skok. Mabel Swart – Tragies. Marleen de Jager - Ek onthou daai ongeluk, so ongelooflik hartseer. Edith Meiring Papenfus - Sjoe

  • 3 images