fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRINSLOO-Surnames-Vanne »

PRINSLOO-Gideon-Nn-Giepie-Nn-Giep-1992-2014-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Vernette Duvenhage 13 Jul 2021_283 Gideon Nn Giepie Nn Giep PRINSLOO b.23 Jul 1992 d.2014 Sep Hendrik Venter - Mis vir ou Giep! Baie goeie ou gewees. Annatjie van Vuuren - Pragtige kind gewees Jesus SE Engel. Ronel Engelbrecht - Baie goeie seun was my seun se vriend op skool, Giepie het altyd gelag Baie by ons Huis gekuier, mis jou Giepie

  • 1 images