fields
Gallery »  O-Surnames---Vanne-O » OPPERMAN-Surnames-Vanne »

OPPERMAN-Sarel-Andries-Nn-Sarel-1943-2023-M

Volgens e-pos ontvang vanaf Charlie ELS (datum 27 Jul 2023 om 15h54) die volgende info:

‘n Vriend van my sedert ons eerste jaar aan Universiteit Pretoria (UP) en die Onderwyskollege van Pretoria in 1961 (dus 62 jaar), Sarel Opperman, is onlangs dood. Sy begrafnisbrief is aangeheg. Die laaste bladsy gee ‘n kort opsomming van sy lewensloop.

  • 6 images