fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MEYER-Surnames-Vanne »

MEYER-Annelize-0000-2022-F

11 July 2022 at 08h51
Onnie, haar man en seun sterf in gru-ongeluk
Hoërskool Rustenburg het in ’n verklaring op Facebook bevestig dat een van hul juffrouens, Annelize Meyer, haar man Jaco en hulle seun Tinus eergisteraand in ‘n noodlottige motorongeluk oorlede is.
Hulle seun Bernard en sy vriendin Kaylee het die ongeluk oorleef en is tans gehospitaliseer.
“Annelize was ‘n uiters bekwame onderwyser wat diep geliefd onder ons Rustie-leerders en personeel was! Dit is met trane in ons oë wat ons haar vandag groet. Bernard en die familie is in die Rusties se gebede.”
 
https://www.facebook.com/page/101997248544942/search/?q=annelize%20meyer

  • 5 images