fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LOOTS-Surnames-Vanne »

LOOTS-Marthinus-Frederick-Nn-Rooie-1889-1971-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Tienie Loots 1 Aug 2021_110 Marthinus Frederick Nn Rooie LOOTS Geb. 28 Nov. 1889 Oorl. 26 Jan. 1971. Getroud op 23 Jun 1923 met Maria Magretha Wolmarans Geb.17 Sep 1907 Oorl.23 Des 1959. Was beide promenente figure met die ontwikkeling van Ellisras. 1) Eerste NG Kerk 2) Eerste skool Waterkloof Laerskool. 3) Eerste Slaghuis. 4) Eerste winkel. 5) Eerste poskantoor. 6) Eerste inryteater. 7) Eerste Hardeware winkel. 8) Instelling van eerste spoorwegbusdiens van Vaalwater af tot Stockpoort. 9) Registrasie van die naam Ellis-Ras om die busstop te registreer by Whelpton se winkel. En nog baie meer

  • 1 images