fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LOOTS-Surnames-Vanne »

LOOTS-D-P-Nn-Dippe-1990-2014-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Nel Grobler 14 Jul 2021_526 DP Nn Dippe LOOTS b.31/03/1990 d.15/01/2014. Oorlede in ‘n fratsongeluk. Ria Koegelenberg Botha - Ai DP. Frieda Loots. Ai ou Dippe.... Baie dankie vir die mooi foto en onthou v my kind... Mis hom verskriklik baie..... Louis Loots - Mis jou DP ...moes nog baie meer tyd saam spandeer het. Die hoekoms en waaroms sal ons nie nou weet. Een ding is seker ...ons sal jou nooit vergeet

  • 1 images