Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 11 Aug 2017 Ian Christoffel de Lange 07 Augustus 2017 Ons harte is stukkend. God het behaag om die mooiste engeltjie by Hom te hou. Christelle-Ian de Lange ons bede is met julle in hierdie tyd. Klein Ian se roudiens is Sondag 13 Augustus 2017 op Humansdorp vanuit die NGK Moedergemeente om 12:00. Rus nou saggies en in vrede in Jesus arms