fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KITCHING-Surnames-Vanne »

KITCHING-Fred-1947-2001-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Ulizne Kitching-Nel 13 Jul 2021_18 – Fred KITCHING b.6 Sep 1947 d.11 Apr 2001. Emile Pepler - Stories van oom Fred sal nog lank vertel word... (Veral in Sepedi) Hy was 'n legende... Lani Myburg Oelofse - Het jare terug gewerk by polisie in Ellisras en hom daar Leer Ken. Hy was ‘n legend. Bok Pretorius - Kgotsong. Jan Pretorius - Yster. Marjo Zeeman - Goeie ou Fred. Hy was darem 'n legende op sy tyd. Nie nonsense gevat nie. Kp van Dyk - Meer by hom pak gekry as by al die onderwysers op skool. My gesê hy gaan my lief slaan vir hom. Baie respek vir hom gehad was ‘n deeglike polisieman

  • 1 images