fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KAPP-Surnames-Vanne »

KAPP-Machiel-1967-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 14 Sep 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Machiel KAPP Gebore: 23 Maart 1967 - Ewige Rus: 9 September 2021. Innige meegevoel aan die familie en vriende van Machiel. Machiel is van Jeffreysbaai en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede