fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JOUBERT-Surnames-Vanne »

JOUBERT-Awie-1931-2014-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Anton Monica Brits Joubert 15 Jul 2021_631 Awie Joubert b.1931 d.2014. Oupa. Elusha Muller - Ooooooou Midas Kliënt..... Sal hom NOOIT vergeet nie. Jessie Swanepoel - Ek het nogal gedink om jou te vra om hom, jou skoonma en jou ma op te sit. Ek onthou hoe hy en my man mampoer gestook het. Petro Bezuidenhout - Klein man met die mooiste groot hart lekker saam visgevang en baie saam gelag, Monica kan jy die storie van die biltong onthou?? Martie Van Heerden - Wonderlike mens altyd dieselfde

  • 1 images