fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JONKER-Surnames-Vanne »

JONKER-Alfie-1937-2018-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Tersia Franck 14 Jul 2021_701 Alfie JONKER Gebore: 18/06/1937 Oorlede: 06/01/2018. My pa.... Lank vir Eskom (Matimba) gewerk en Tau safari gastehuis gehad. 35jr in Ellisras gewoon. Mesithelioma (kanker). Verlang vreeslik baie. Mis hom nog elke dag. Sandra Geyser - Leef sy vrou nog? Francois Jnr Pretorius - Het die oom goed geken. Neels Myburgh - Was my ou geselskap maat toe ons Matimba gebou het. Magda en John Sauer - Hy het ‘n oulike vrou

  • 1 images