fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HENRICO-Surnames-Vanne »

HENRICO-Eddie-1955-2015-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Bokkie Henrico Jordaan 17 Jul 2021_356/_357 Eddie HENRICO b.24 Apr 1955 d.25 Des 2015. Chrisna Henrico-Van Der Merwe - My oompie was die stilste en opregte mens wat ek geken het. Lappies Labuschagne - Nie eers geweet ou Eddie is oorlede, n baie goeie en behulpsame mens. Pieter Willem Venter - Jare lank die werkswinkel gedeel. Bure gewees, baie tyd saam spandeer

  • 2 images