fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HATTINGH-Surnames-Vanne »

HATTINGH-Bes-1928-1996-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Elizabeth Kohler 13 Jul 2021_891/_892/_893 Bes Hattingh b.1928/10/30 d.1996/10/08. Nelanie van Schalkwyk - Wow wat ‘n kosbare foto. John en Daleen Fakaanga - Jinne ek was so lief vir daai ouma Bets!!!!! Ekt altyd saam my ma by ouma bets gaan koekie en tee hahaha.... ai kan jy glo!!! So kosbaar. Fransie Beukes - Ou tannie Bes was dierbaar. Hannelie Pretorius - Aai laat mens verlang. Annamaré Visser/Benita Bosman.. Kyk hier. Benita Bosman/Annamaré Visser - Ai, vat mens ver terug

  • 3 images