fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FOURIE-Surnames-Vanne »

FOURIE-Johann-1952-1981-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Antoinette Besseling 17 Jul 2021_377 Johann FOURIE Gebore 1952-01-24 Oorlede 1981-03-13. Wens so ek kon jou geken het Pappa... Willie Pieterse - Kon hom onth mt sy bike. Ronelle Vos Oosthuizen - Ek het die voorreg gehad om hom te ken. Hy en jou ma het baie by ons kom kuier. My ouers was só lief gewees vir hom. Hy was 'n awesome, awesome mens gewees. Annelize Van Biljon Smit/Ronelle Vos Oosthuizen - Waaraan is hy oorlede? Louise Swanepoel/Annelize Van Biljon Smit - motorfiets ongeluk, 2dae voor my 1ste verjaarsdag. Annelise Benson Lausberg - Kyk net vir ouma Gerty. Lettie Vos - Dit was moterfiets ongeluk Annelize. Annelize Van Biljon Smit/Lettie Vos - Baie dankie. Louise Swanepoel/Antoinette Besseling - ek wens ook ons kon hom geken het! Ek troos myself eendag sal ons wel die geleentheid hê! Hannelie de Beer - Mensie, any maar weet hoe ek vir jou bid. Dink aan jou mater

  • 1 images