fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ESTERHUIZEN-Surnames-Vanne »

ESTERHUIZEN-Essie-1938-2004-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Esme Van Eyssen 18 Jul 2021_311 Essie ESTERHUIZEN b.06/01/1938 d.30/07/2004. Malaria. Ronel Coetzee - Onvergeetlike oom Essie! Staatmaker, grapmaker, geliefd deur almal! Ons burgermeester. Linque Janse van Rensburg - So goeie mens gewees. Rentia Steyn - Ons het die aand Juanita gaan kyk en almal daar gehuil toe ons die liedjie luister wat hul spesiaal vir hom gesing het.... Wilna Smit - Een Groot stuk goud gewees! Was baie Lief vir him! Fya van Heerden - Dierbaarste mens ooit! Was baie spesiaal.

  • 1 images