fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Willie-Nn-Windvoël-0000-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Diederik Müller 17 Jul 2021_364 Willie Nn Windvoël ERASMUS b.0000 d.2020. Links is Willie (Windvoël) Erasmus en regs sy ma, Tant Pop. Willie is verlede jaar oorlede. Sy pa was baasmesselaar Hans Erasmus. Oom Hans en sy 2 broers, Nieklaas (Niek Taxi) en oom Faan het op Schaapplaas net buite Ellisras gewoon

  • 1 images