fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Willie-Nn-Kolhaas-1950-2018-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Elmarie Aucamp 14 Jul 2021_809 Willie Nn Kolhaas ERASMUS b.1950 d.2018. Angelique Barnard - Rus sag saam jou ouers Hannelie. Pat Zietsman - Neels en Kolhaas, onse vriende..ai né! En nou Hannelie... Pieter Bruwer - Ons mense sal hulle altyd mis. Jan Pretorius - Hoe kan jy ooit vergeet word. Jannie Nel - Het hom so lank geken as wat ek kan onthou

  • 1 images