fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Kattie-1933-2015-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Andre Erasmus 14 Jul 2021_266 Kattie ERASMUS b.26 Aug 1933 d.23 Feb 2015. My pa. Rina van der Merwe - Ag aarde hoe lekker om bekende gesig te te sien. Diederik Müller - Andrè, het just fotos van jou oupa Faan en ouma? Andre Erasmus/Diederik Müller - Oupa Faan is op. Sal net een van my ouma Dina opsit. Roy Grobler - Goeie oom gewees, vol wysheid..

  • 1 images