fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Hendrik-L-M-1925-2004-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hannes Erasmus Snr 25 Jul 2021_177 Hendrik ERASMUS gebore 18 Jan 1925 oorlede Des 2004. Pine Petzer - My Burman gewees. Goeie men's gwees. Nanette Nel - Was altyd vrek bang vir die Oom. Altyd so bedonnerd geklink. Rina Davies - Kan die oompie ook nog onthou. Stem hy het altyd so kwaai gelyk

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nadine Murphy 15 Jul 2021_641 Hendrik L M Erasmus b.0000 d.0000. Wildsplaas – Vogelstruisfontein. Ellisras Geskenkewinkel, later Bernina en toe Elna winkel. Ou Ellisrassers! Van die eersbewoondes. Daar gebore en grootgeword en hulle kinders daar grootgemaak. Ronel Coetzee - Gaatjies in my ore ook! Wonderlike tye toe die enigste teerpad die pad deur die dorp was!!!! Ronel Coetzee/Annelize Van Biljon Smit - Hoe gaan dit met Juanita? Willie Pieterse - Die tannie van jare terug mans en seuns uitrusters. Rina Davies - Kan hulle ook nog onthou

  • 2 images