fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Dina-née-Benade-1930-2014-F

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Hannes Erasmus Snr 25 Jul 2021_176 Dina ERASMUS b.0000 - oorlede 2014. Estie Joubert - Dierbare tannie gewees. Rina Davies - Kan die tannie ook nog onthou
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nadine Murphy 15 Jul 2021_641 Dina (Benade) Erasmus b.5 Dec 1930 d.2 Feb 2014. Wildsplaas – Vogelstruisfontein. Ellisras Geskenkewinkel, later Bernina en toe Elna winkel. Ou Ellisrassers! Van die eersbewoondes. Daar gebore en grootgeword en hulle kinders daar grootgemaak. Ronel Coetzee - Gaatjies in my ore ook! Wonderlike tye toe die enigste teerpad die pad deur die dorp was!!!! Ronel Coetzee/Annelize Van Biljon Smit - Hoe gaan dit met Juanita? Willie Pieterse - Die tannie van jare terug mans en seuns uitrusters. Rina Davies - Kan hulle ook nog onthou

  • 2 images