fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Daniël-Francois-1893-1978-Ds-M

Info ontvang vanaf Adriaan Redelinghuys op 9 Okt 2023 (09h17) per e-pos, die volgende:

Meegaande op bladsye 6 tot 7 van die Oktober 2023 uitgawe van "Die Hervormer" van die Hervormde Kerk.

 

https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/erasmus-daniel-francois/ [Gemeentegeskiedenisargief]

Erasmus, Daniel Francois

  • Gebore: 4 Febr. 1893
  • Oorlede: 25 Mei 1978
  • Universiteit:
  • Gelegitimeer: 1917
  • Orden: 1918
  • Standplase: Pietermaritzburg / 1920 Herv. Kerk Tvl.
  • Emeriteer: 1963

Ds. Daniel Francois ERASMUS wat uit die distrik Graaff-Reinet afkomstig was, is op Heilbron by sy seun en naamgenoot, die leraar van die Herv Kerk aldaar, oorlede. By sy terugkoms uit Holland, waar hy sy teologiese opleiding geniet het, word hy 1917 hulpleraar in die gemeente Kaapstad. In 1918 word hy as predikant van Pietermaritzburg bevestig en daarna bedien hy die Hervormde gemeente Ventersdorp van 1920 tot sy aftrede 1963 (Jaarboek 1980/244).

  • 9 images