fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Baby-1933-2005-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Driaan Erasmus 23 Jul 2021_156 Baby ERASMUS b.14/09/1933 d.01/09/2005. Ons Oupa en Ouma. Claudia Van Rooyen Ellis - Pragtige foto!! My Oom en Tannie...van die gasvryste mense wat ek geken het en Tannie Baby kon lekker kook en bak! Ekt party keer voor kersfees saam haar klein koekies gebak op die plaas! Dit was altyd die lekkerste kuiers daar by hulle op die plaas!. Marie Putter - Nico (Kats) bly nog op die plaas. Tree binnekort af. Wynand De Jonge - Oom At was ons diaken gewees op die plaas. Hom goed geken

  • 1 images