fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Anna-Maria-1886-1964-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Andre Erasmus 18 Jul 2021_262 Anna Maria ERASMUS b.21/10/1886 d.10/2/1964. My oupa-en oumagrootjie Erasmus. Hier voor hulle huis op Schaapplaats waar "Voëlparadys" nou is. Mabel Swart - Wonderlik on die ou foto's te sien uitkom. Gone but not forgotten. Rina van der Merwe - Andre weet jy of jou oupa ‘n sister gehad het? Ronelle Vos Oosthuizen - Hierdie ou foto's praat met my hart. Diederik Müller - André, oupagrootjie se drie seuns het later elkeen op Schaapplaats gewoon in drie sinkhuisies. Op watter gedeelte het oupagrootjie gewoon - dit was toe nog een groot plaas. Andre Erasmus/Diederik Müller - Hy het op die gedeelte gebly tussen my oupa en oom Niek "taxi". Oom Hans se gedeelte. Daar waar Leon se weegbrug nou is, was sy huis. Annelize Van Biljon Smit - Kosbare herinneringe. Maggie Erasmus - Ek sal graag meer inligting oor hierdie vertakking van die Erasmus familie wil he, veral die oom en tannie. Weet hulle dalk wat haar nooiensvan was.

  • 1 images