fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Anna-Frederieka-née-Nel-1972-2017-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: George Arnoldus Nel 17 Jul 2021_363 Anna Frederieka nee Nel ERASMUS gebore 25/11/1972 oorlede 04/07/2017. Rus in vrede my vrou die kinders mis jou vreeslik ,,, gebore op ellisras ,, ek glo daar is baie wat jou mis ,,, jy was ‘n sterretjie in elkeen wat jou geken het se lewe ,,,. Natasha Joubert - Ek onthou ons strip poker aand. Jy was 'n onvervangbare vriendin! En my geleer om nie roupap te maak nie Ag ek mis jou! Claudia Van Rooyen Ellis - Ai my liewe nig Frieda....syt te vroeg gegaan!!

  • 1 images