fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-Adrik-1958-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Angelique Jacobs 18 Jul 2021_341 Adrik ERASMUS Gebore: 1 Feb 1958 Oorlede: 2 Okt 2017. Gerda Henning Scheepers - Rus in vrede swaer. Sal altyd jou rustige storie vertellery onthou, en liefde vir voëls en plante. Lida Jordaan Van Aswegen - My swaertjie is so baie lief vir jou, jou plekkie in my hart sal altyd daar wees. Sandra Geyser - Nie geweet nie

  • 1 images