fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ELS-Surnames-Vanne »

ELS-Abraham-Gerhardus-Nn-AG-1978-2023-M

Volgens e-pos ontvang vanaf Charlie ELS op 11 Jul 2023 (15h42) die volgende info:


My boerskind, Abraham Gerhardus ELS (aka A.G.), is onlangs onverwags dood aan ‘n hartaanval. Hy was maar 45 en was ‘n boer van Delmas, Mpumalanga.

Hy was die kind van my broer, Johannes Marthinus ELS (b.1936 d.2010) se tweede vrou, Elizma VISSER (b.1942). Hulle is getroud op 15.12.1973 in Linden, Johannesburg.

My broer se eerste vrou was Johanna Elizabeth SCHEEPERS (aka Elize) (b.1938 d.1973). Hulle was getroud op 13.6.1959 in Rosettenville, Johannesburg. Hulle het drie kindera gehad: 1. Annelize (b.1960) 2. Nicolaas Jacobus (b.1961) 3. Marinda (b.1964)

  • 7 images