fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ELOFF-Surnames-Vanne »

ELOFF-Chris-1987-2013-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Jeandre Claassen 21 Jul 2021_199 Chris ELOFF b.08 Mei 1987 d.12 Feb 2013. Betsie Smit - Mis hom so Baie was soos n broer vir my. Mariette Minnie - Hartseer verhaal. Bosveld Brakke Hondesalon - Ai ou Christoffel...as ek aan hom dink...smile ek altyd. Lekker tye gehad as kind saam. Altyd Avontuur gesoek. Vinnig gepraat...maar hom darm verstaan. Vis gevang. Geswem in Ellisras se Riviere..dit was die LEWE!!! OOK MY MOOI GELEER HOE OM VINNIG OP 'N GRONDPAD TE KAN RY...MAAR VOERTUIG IN BEHEER TE KAN HOU! Dink altyd daaraan as ek Grondpad ry. Forever in my
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Tollie Kloppers 13 Jul 2021_950 Chris ELOFF b.8 Mei 1987 d.12 Feb 2013. Jeandre Claassen - Seerste seer.. Ronel Snyders/Jeandre Claassen - hi Jeandre, ekt nie besef dis Magdeld se seun bie. Ek is so jammer oor julle groot verlies. Sê asb ook vir Magdeld? Jeandre Claassen/Ronel Snyders – dankie. Tollie Kloppers - Ja Tannie enigste foto wat ek het van hom, ek bere hom soos goud. Natasha Joubert - Hy was nou vir jou 'n Haan onder die henne! Stout, liefdevol, hart van goud! Elusha Muller/Natasha Joubert – jaja. Elusha Muller - Hierdie kind se dood was so onnodig... Ja, niemand is engeltjies nie, maar ek was bitterlik lief vir hom...... Ons het net nou die dag in Midas oor hom staan en praat........ Ai dis moes nooit gebeur het nie. Lettie Van Wyk Pelser/Elusha Muller - mag ek vra hoe hy dood is asb. Betsie Smit - My grood maatjie. Marie Du Plessis - Chris Eloff, Tollie 8 Mei 1987 12 Feb 2013. Tollie Kloppers/Marie Du Plessis - dankie, was nie seker van die datums nie. Magdeld Du Plessis - Liefste kind. Mis hom hom baie. Elize Ferreira Combrinck/Magdeld Du PLessis - 'n pragtige seun. Lettie Van Wyk Pelser/Elize Ferreira Combrinck - kan ek vra hoe is hy dood. Ek het nie geweet van sy dood nie. Lettie Van Wyk Pelser - Kan iemand asb vir my se hoe hy dood is. Dis Mos Magdel en Frikkie se seun. Jeandre Claassen/Lettie Van Wyk Pelser - jy kan vir my ‘n WhatsApp stuur 0787754316 ek is Magdeld se suster. Betsie Smit - Lief jou nog net so baie. Angelique van der Merwe - Oh no his mom and dad loved him so much so sorry for your loss my friend it is so sad if one could turn back time and wish he was never gone. Daleen Du Plooy - Ouma se engelkind ons kan nie vergeet nie maar ons HEMELSE VADER SE BESLUIT was finaal en HY HET GEWEET HOEKOM HY JOU BY HOM IN JOU EWIGE TUISTE WIL HE

  • 2 images